Testimonials

 

Anton en Martie

Ek wil graag uit die diepte van my hart vir julle DANKIE sê vir die studiekursus waarmee julle vir Carla geborg het.  Ek het haar dopgehou en sy gebruik dit met baie entoesiasme.  Ek is verstom oor die opsommings wat sy maak.  Ek het nog nooit so iets gesien nie.  Sy werk baie hard en sit lang ure in haar studies.  Ek glo dat sy dit met groot sukses gebruik.  Die belangrikste is dat sy dit so baie geniet!  Ek sal julle na die eksamen laat weet hoe dit gegaan het.  Ons het groot waardering daarvoor.

Groete
Carina

 

Hi
Thank you so very much for the wonderful opportunity you have  entrusted in me, to be a part of your HPM  .
Every class is completely different every single time,
The kids that we work with really love the experience, and touching their lives in such a significant way, really makes my job that much more pleasurable.
So I would like to Thank you from the bottom of my heart.

Below are just a few examples of how awesome it is to Have an HPM experience.

Hey ma’am
For the past weeks even during the school holidays the HPM course was honestly the most amazing course I have ever done , I honestly think every child should do it , I was one of those children/ teenagers who really went from zero to the greatest hero in terms of my marks. Again it really really benefited me with such mind blowing activities and other stuff such as : terms of long term memory , amazing study techniques even including the way I learn at school and my concentration span  and despite having such a wonderful / amazing teacher like you as well as a crazy class with the coolest people I know , this has really helped me a lot , the results have been showing in my recent assessments and I’ve adapted to all of the systems so well it’s unreal, I sometimes feel as if I’m Einstein just remembering one entire paragraph in English and Afrikaans too !! I’m so grateful to have done such a course and to be a part of a life long journey ahead .
So thank you
Nadej

I really enjoyed HPM a lot and its taught me new ways of studying that actually works I just wrote my first exam today and the HPM methods really helped I think it was really worth it, thank you so much
Evashnie

 

Elzaan Rossouw van Parys :

Elzaan het die kursus gedoen in graad 9 en reeds in die kwartaal net na die kursus reeds haar rapport gemiddeld met 9% verhoog. Sy was so in haar noppies.  Sy het die kursus eers einde graad 9 klaargemaak dus kon mens die werklike resultate eers sien eerste kwartaal graad 10 toe haar gemiddeld met 20 persent gestyg het.  Sy werk baie meer gedissiplineerd en geniet die sisteme wat vir haar geleer is en gebruik dit daagliks. Dit is die ‘magic’ van hierdie HPM leerprogram.  Dit moet daagliks geoefen word.   Elzaan is nou in graad 11 en doen steeds baie goed op skool. Enige ouer kan my bel wat nog inligting wil he.

Estelle Rossouw

Amore Basson Gr 10

“Graag wil ek jou en jou span bedank vir die klasse wat op Saterdae aangebied is by die skool. Vandat Amore dit bygewoon het het haar punte van 40 tot 80 en 90 opgegaan, Ons is baie opgewonde.”

adel1 (2)adel1 (1)

Mis World Testimonyadel1 (3)

 

 

 

L MooketsiCaroline Moleleri  Noko PEPPS   UntitledSiyabonga Mc Maseko21

 

 

3

Categories

  • No categories